Welkom by FMS Reunie

Hierdie is die plek om te wees as jy deel was van die FMS span 1977 – 2004 

Ons deel herinneringe en vang op met mekaar

Ons span

Ons eerste sienmekaar was 27 Nov by die Bosvelder

woman in black and white striped shirt hugging girl in black and white striped shirt

Welkom by ons website

Het jy herinneringe om met ons te deel? Stuur asb per e-pos en dit sal gelaai word vir almal om te geniet 

Thanks Jim for the batch of beautiful memories

Enige ‘fun fact’ oor jouself en huidige foto’s van jou en jou familie / belangstellings kan ook aangestuur word

Wanneer sien ons mekaar?

Iewers in 2022

?

??

2022

12h @ Die Bosvelder

Migmatite Dr & Edward Ave, Centurion